"Herbelyn foon om vinniger te laai"
"Herbelyn foon om draadloos te laai"
"Die Android TV-toestel sal binnekort afskakel; druk \'n knoppie om dit aan te hou."
"Die toestel gaan binnekort afskakel; druk om dit aan te hou."
"Geen SIM-kaart in tablet nie."
"Geen SIM-kaart in foon nie."
"PIN-kodes stem nie ooreen nie"
"Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie tablet teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie foon teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie tablet sal teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie foon sal teruggestel word, wat al sy data sal uitvee."
"Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie gebruiker verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal hierdie gebruiker verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie gebruiker sal verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Hierdie gebruiker sal verwyder word, wat alle gebruikerdata sal uitvee."
"Jy het die tablet %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal die werkprofiel verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het die foon %1$d keer verkeerd probeer ontsluit. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal die werkprofiel verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het die tablet %d keer verkeerd probeer ontsluit. Die werkprofiel sal verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het die foon %d keer verkeerd probeer ontsluit. Die werkprofiel sal verwyder word, wat alle profieldata sal uitvee."
"Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal jy gevra word om jou e-posrekening te gebruik om jou tablet te ontsluit.\n\n Probeer weer oor %3$d sekondes."
"Jy het jou ontsluitpatroon %1$d keer verkeerd geteken. Na nóg %2$d onsuksesvolle pogings sal jy gevra word om jou e-posrekening te gebruik om jou foon te ontsluit.\n\n Probeer weer oor %3$d sekondes."
"Ontsluit jou foon vir meer opsies"
"Ontsluit jou tablet vir meer opsies"
"Ontsluit jou toestel vir meer opsies"