"Pakketinstalleerder"
"Installeer"
"Dateer op"
"Klaar"
"Kanselleer"
"Installeer tans …"
"Installeer tans %1$s …"
"Program geïnstalleer."
"Wil jy hierdie program installeer?"
"Wil jy hierdie program opdateer?"
"Program nie geïnstalleer nie."
"Die installering van die pakket is geblokkeer."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat pakket met \'n bestaande pakket bots."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat dit nie met jou tablet versoenbaar is nie."
"Hierdie program is nie met jou TV versoenbaar nie."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat dit nie met jou foon versoenbaar is nie."
"Program is nie geïnstalleer nie omdat pakket ongeldig blyk te wees."
"%1$s kon nie op jou tablet geïnstalleer word nie."
"%1$s kon nie op jou TV geïnstalleer word nie."
"%1$s kon nie op jou foon geïnstalleer word nie."
"Maak oop"
"Jou administrateur laat nie toe dat programme wat by onbekende bronne verkry is, geïnstalleer word nie"
"Hierdie gebruiker kan nie onbekende programme installeer nie"
"Hierdie gebruiker word nie toegelaat om programme te installeer nie"
"OK"
"Bestuur programme"
"Geen spasie oor nie"
"%1$s kon nie geïnstalleer word nie. Maak spasie beskikbaar en probeer weer."
"Program nie gevind nie"
"Die program is nie in die lys geïnstalleerde programme gevind nie."
"Nie toegelaat nie"
"Die huidige gebruiker mag nie hierdie deïnstallering uitvoer nie."
"Fout"
"Program kon nie gedeïnstalleer word nie."
"Deïnstalleer program"
"Deïnstalleer opdatering"
"%1$s is deel van die volgende program:"
"Wil jy hierdie program deïnstalleer?"
"Wil jy hierdie program vir ""alle"" gebruikers deïnstalleer? Die program en sy data sal van ""alle"" gebruikers op hierdie toestel verwyder word."
"Wil jy hierdie program vir die gebruiker %1$s deïnstalleer?"
"Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word."
"Vervang hierdie program met die fabriekweergawe? Alle data sal verwyder word. Dit beïnvloed alle gebruikers van hierdie toestel, insluitend dié met werkprofiele."
"Hou %1$s se programdata."
"Voer tans deïnstallerings uit"
"Mislukte deïnstallerings"
"Deïnstalleer tans …"
"Deïnstalleer tans %1$s …"
"Deïnstallering is klaar."
"Het %1$s gedeïnstalleer"
"Deïnstallering onsuksesvol."
"Kon nie %1$s deïnstalleer nie."
"Kan nie aktiewe toesteladministrasieprogram deïnstalleer nie"
"Kan nie aktiewe toesteladministrasieprogram vir %1$s deïnstalleer nie"
"Dié program word vir sommige gebruikers of profiele vereis en is vir ander gedeïnstalleer"
"Hierdie program is nodig vir jou profiel en kan nie gedeïnstalleer word nie."
"Jou toesteladministrateur vereis die program; kan nie gedeïnstalleer word nie."
"Bestuur toesteladministrasieprogramme"
"Bestuur gebruikers"
"%1$s kon nie gedeïnstalleer word nie."
"Kon nie die pakket ontleed nie."
"Android Wear"
"Installeer- en deïnstalleerhandelinge word nie in Wear gesteun nie."
"Voer tans program uit …"
"Onbekend"
"Jou tablet word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou TV word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou foon word vir jou veiligheid tans nie toegelaat om onbekende programme van hierdie bron af te installeer nie. Jy kan dit in Instellings verander."
"Jou foon en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou foon of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit."
"Jou tablet en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou tablet of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit."
"Jou TV en persoonlike data is meer kwesbaar vir aanvalle deur onbekende programme. Deur hierdie program te installeer, stem jy in dat jy verantwoordelik is vir enige skade aan jou TV of verlies van data wat uit sy gebruik kan spruit."
"Gaan voort"
"Instellings"
"Installeer/deïnstalleer Wear-programme"
"Kennisgewing dat program geïnstalleer is"
"Suksesvol geïnstalleer"
"“%1$s” is suksesvol geïnstalleer"