"Werkopstelling"
"Oeps!"
"Stel werkprofiel op"
"Jou organisasie beheer hierdie profiel en hou dit veilig. Jy beheer alle ander goed op jou toestel."
"Jou organisasie sal hierdie toestel beheer en dit veilig hou."
"Die volgende program sal toegang tot hierdie profiel moet hê:"
"Die volgende program sal jou toestel bestuur:"
"Volgende"
"Stel tans werkprofiel op …"
"Jou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, programme, toestemmings, data en netwerkaktiwiteit wat met hierdie profiel geassosieer word, asook jou oproepgeskiedenis en kontaksoekgeskiedenis, monitor en bestuur. Kontak jou IT-admin vir meer inligting, insluitend jou organisasie se privaatheidsbeleide."
"Jou IT-admin kan instellings, korporatiewe toegang, apps, toestemmings en data wat met hierdie %1$s geassosieer word, insluitend jou netwerkaktiwiteit, asook jou toestel se ligging, oproepgeskiedenis en kontaksoekgeskiedenis, monitor en bestuur.
Kontak jou IT-admin vir meer inligting, insluitend jou organisasie se privaatheidsbeleide."
"Jy moet \'n wagwoordbeskermde skermslot vir jou toestel hê om diefstalbeskerming-kenmerke te gebruik."
"Kontak jou IT-administrateur vir meer inligting, insluitend jou organisasie se privaatheidsbeleide."
"Kom meer te wete"
"Kanselleer"
"OK"
"Ek stem in"
"Hierdie skakel kan nie gewys word nie."
"Gaan op"
"Bepalings"
"Inligting oor werkprofiel"
"Inligting oor bestuurde toestel"
"Werkprofiel"
"Vee bestaande profiel uit?"
"Jy het reeds \'n werkprofiel. Dit word met die volgende program bestuur:"
"Lees hier"" voordat jy voortgaan."
"As jy voortgaan, sal alle programme en data in hierdie profiel uitgevee word."
"Vee uit"
"Kanselleer"
"Jou %1$s moet geënkripteer word om jou werkprofiel op te stel. Dit kan ’n ruk duur."
"Hierdie %1$s moet eers geënkripteer word om dit op te stel. Dit kan ’n ruk duur."
"Enkripteer toestel?"
"Enkripteer"
"Enkripsie voltooi"
"Tik om met die opstelling van jou werkprofiel voort te gaan"
"Kon nie jou werkprofiel opstel nie. Kontak jou IT-afdeling of probeer later weer."
"Kan nie werkprofiel byvoeg nie"
"Kan nie die werkprofiel vervang of verwyder nie"
"Jy kan nie ’n werkprofiel by hierdie %1$s voeg nie. Kontak jou IT-admin as jy vrae het."
"Verander toestellanseerder"
"Jou werkprofiel kan nie hierdie lanseerderprogram gebruik nie"
"Kanselleer"
"OK"
"Gebruiker se opstelling is onvoltooid"
"Gebruiker van werktoestel"
"Stel tans werktoestel op …"
"Hierdie %1$s maak nie voorsiening vir enkripsie nie, wat vir opstelling nodig is. Kontak jou IT-admin vir hulp."
"Stop opstelling en stel %1$s terug?"
"Dit sal jou %1$s terugstel en jou na die eerste skerm toe terugneem"
"Staak verdere opstelling en vee jou toestel se data uit?"
"Kanselleer"
"OK"
"Stel terug"
"Kan nie profiel opstel nie"
"Kan nie toestel opstel nie"
"Iets is fout"
"Kon nie toestel opstel nie. Kontak jou IT-administrateur vir hulp."
"Kontak jou IT-administrateur vir hulp"
"Stel hierdie %1$s terug en probeer dit weer opstel"
"%1$s is reeds opgestel"
"Kon nie aan Wi-Fi koppel nie"
"Terugstelbeskerming is aangeskakel op jou %1$s. Kontak jou IT-admin vir hulp."
"Vee tans uit"
"Wag asseblief …"
"Kon weens \'n kontrolesomfout nie die administrasieprogram gebruik nie. Kontak jou IT-administrateur vir hulp."
"Kon nie die administrasieprogram aflaai nie"
"Kan nie die administrasieprogram gebruik nie. Komponente ontbreek of dit is korrup. Kontak jou IT-administrateur vir hulp."
"Kon nie die administrasieprogram installeer nie"
"Staak opstelling?"
"Nee"
"Ja"
"Kanselleer tans …"
"Staak profielopstelling?"
"Jy kan jou werkprofiel later in jou organisasie se toestelbestuurprogram opstel"
"Gaan voort"
"Stop"
"Maak toe"
"Jy is op die punt om \'n werkprofiel te skep wat deur jou organisasie bestuur en gemonitor sal word. Bepalings sal geld."
"Jy is op die punt om \'n werkprofiel te skep wat deur jou organisasie bestuur en gemonitor sal word. Bepalings van sal geld."
"\'n Profiel sal vir jou werkprogramme geskep word. Jou organisasie sal hierdie profiel en die res van jou toestel bestuur en monitor. Bepalings sal geld."
"\'n Profiel sal vir jou werkprogramme geskep word. Jou organisasie sal hierdie profiel en die res van jou toestel bestuur en monitor. Bepalings van sal geld."
"%1$s sal hierdie toestel bestuur, monitor en veilig hou. Bepalings sal geld. %2$s"
"%1$s sal hierdie toestel bestuur, monitor en veilig hou. Bepalings van sal geld. %3$s"
"Hierdie skakel is nie veilig nie en kan nie oopgemaak word voordat die toestel klaar opgestel is nie: %1$s"
"Kontak jou %1$s om meer te wete te kom."
"Kontak jou IT-administrateur as jy vrae het"
"Opstelling is nie klaar nie. Kontak jou IT-administrateur vir hulp."
"Kontak jou IT-administrateur vir hulp"
"IT-administrateur"
"%1$s sal hierdie toestel met die volgende program bestuur en monitor:"
"Jou organisasie"
"jou organisasie"
"Bekyk bepalings"
"Aanvaar, gaan voort"
"Terug"
"Stel jou toestel op"
"Verander die manier waarop jy werk"
"Skei werk- van persoonlike data"
"Een plek vir werkprogramme"
"Skakel werk af wanneer jy klaar is"
"Stel tans op"
"Stel tans CA-sertifikate op"
"Stel jou profiel op"
"Deur \'n werkprofiel te gebruik, kan jy werkdata van persoonlike data skei"
"Jy kan jou werkprogramme op een plek hou deur \'n werkprofiel te gebruik"
"Stel jou profiel op. Enkripsie"
"Stel jou profiel op. Wys tans vordering"
"Stel jou %1$s op"
"Stel jou %1$s op. Enkripsie"
"Stel jou %1$s op. Wys tans vordering"
"Kom meer te wete-knoppie"
"%1$s-ikoon"
"%1$s-afdelingopskrif."
"%1$s-afdelinginhoud: %2$s"
"Vou uit"
"Vou in"
"Gaan na \'n lys skakels"
"Gaan na skakels"
"Gaan na bepalings"
"Lees bepalings"
"Maak lys toe"
"Stop opstelling en doen fabriekterugstelling?"
"As jy hierdie opstelling beëindig, sal \'n fabriekterugstelling van jou toestel gedoen word en jy sal na die eerste skerm teruggeneem word."
"Kanselleer"
"Stel toestel terug"
"%1$s en %2$s"
"%1$s en %2$s"
"%1$s, %2$s"
"%1$s, %2$s"
"Dit kan \'n paar minute duur"
"Jou werkprogramme sal in hierdie profiel gehou word en deur jou organisasie bestuur word"
"Jou organisasie sal hierdie toestel veilig hou en bestuur"
"Maak tans gereed om werktoestel op te stel …"
"Stel tans administrasieprogram op"
"Hierdie toestel behoort aan jou organisasie"
"Die volgende program sal gebruik word om hierdie foon te bestuur en te monitor"
"Jou rekening word bestuur"
"Jou IT-admin gebruik mobiele bestuur om sekuriteitbeleide toe te pas"
"Maak tans gereed vir werkopstelling …"
"Kom ons stel eers jou werkprofiel op"
"Werkapps word in jou werkprofiel gehou"
"Laat werkprogramme wag wanneer jy klaar is vir die dag."
"Data in jou werkprofiel is sigbaar vir jou IT-administrateur"
"Stel tans jou werkprofiel op …"
"Werkprogramme word in jou werkprofiel gehou. Jy kan jou werkprogramme onderbreek wanneer jy klaar is vir die dag. Data in jou werkprofiel is sigbaar vir jou IT-administrateur."
"Kom ons stel jou werktoestel op"
"Hou jou werkprogramme binne jou bereik"
"Hierdie %1$s is nie privaat nie"
"Jou IT-admin kan dalk jou data en aktiwiteit op hierdie %1$s sien."
"Jou aktiwiteit en data"
"Programtoestemmings"
"Jou IT-admin kan toestemmings vir apps op hierdie %1$s stel, soos mikrofoon-, kamera- en liggingtoestemmings."
"Stel tans jou toestel op …"
"Gebruik hierdie %1$s om maklik toegang tot jou werkapps te kry. Hierdie %1$s is nie privaat nie, en jou IT-admin kan dalk jou data en aktiwiteit sien."
"Gebruik hierdie %1$s om maklik toegang tot jou werkapps te kry. Hierdie %1$s is nie privaat nie, en jou IT-admin kan dalk jou aktiwiteit en data sien. Jou IT-admin kan ook toestemmings vir apps op hierdie toestel stel, soos mikrofoon-, kamera- en liggingtoestemmings."
"Gee hierdie toestel terug vir jou IT-administrateur."
"Gaan terug na die vorige skerm of stel hierdie toestel terug en gee dit terug vir jou IT-administrateur."
"Kanselleer opstelling"
"Stel toestel terug en gee dit terug"
"Toestel kan nie opgestel word nie"
"Hierdie toestel kan nie by volbestuurmodus ingeskryf word nie. Doen ’n fabriekterugstelling van jou toestel en kontak jou IT-admin."
"Fabriekterugstelling"
"Werkapps is in jou werkprofiel, bestuur deur jou IT-admin"
"Persoonlike apps is apart en versteek van werkapps"
"Jou IT-admin kan dié toestel beheer en apps blokkeer"
"Werkapps word in jou werkprofiel gehou en deur jou IT-admin bestuur. Persoonlike apps is afsonderlik van en vir werkapps versteek. Jou IT-admin kan hierdie %1$s beheer en sekere apps blokkeer."
"Net \'n oomblik …"
"Privaatheidonthounota"
"Jou IT-admin kan dalk jou data en aktiwiteit op hierdie %1$s sien"
"Hierdie %1$s is deur %2$s verskaf"
"Doen betalings vir hierdie %1$s"
"%1$s kan die %2$s-app installeer sodat jy betalings vir hierdie %3$s kan doen."
"Hierdie %1$s kan beperk word"
"%1$s kan toegang tot hierdie %2$s beperk as jy nie betalings doen nie."
"Kan nie %1$s opstel nie. Kontak jou IT-admin en gebruik “Ongeldige kontrolesom” as verwysing."
"Probeer later weer of vra jou IT-admin vir hulp"
"Kan nie %1$s opstel nie. Kontak jou IT-admin en gebruik “Ontbrekende of gekorrupteerde komponente” as verwysing."
"Stel tans op …"