"Android-kernprogramme"
"Kontakte-berging"
"Kontakte"
"Kontakte-opgradering benodig meer geheue."
"Gradeer berging vir kontakte op"
"Tik om die opgradering te voltooi."
"Kontakte"
"Ander"
"Stemboodskap van "
"Sinkroniseer bestaande kontakte?"
"Jy kan %1$s sinkroniseer wat na %2$s gerugsteun is (%3$s)"
"{contacts_count,plural, =1{# bestaande kontak om te verseker dit is}other{# bestaande kontakte om te verseker hulle is}}"
"Sinkroniseer"
"Moenie sinkroniseer nie"
"Kopieer kontaktedatabasis"
"Jy is op die punt om 1) \'n afskrif van jou databasis te maak wat alle inligting insluit wat verband hou met kontakte en alle oproeploglĂȘers na die interne berging, en 2) dit te e-pos. Onthou om die kopie uit te vee sodra jy dit suksesvol van die toestel af gekopieer het, of sodra die e-pos ontvang is."
"Vee nou uit"
"Begin"
"Kies \'n program om jou lĂȘer te stuur"
"Kontaktedatabasis aangeheg"
"My kontaktedatabasis met al my kontakinligting is aangeheg. Hanteer versigtig."