"Fliekateljee"
"Android-fliekateljee"
"Laai tans projek..."
"Geen projek gevind nie"
"Voeg by"
"Voer videosnit in"
"Voer prent in"
"Voer musiek in"
"Deel fliek"
"Voer fliek uit"
"Speel uitgevoerde fliek"
"Verander aspekratio"
"Verander projeknaam"
"Vee projek uit"
"Neem \'n video"
"Neem \'n foto"
"Wil jy hierdie projek uitvee?"
"00:00:00.0"
"Wil jy hierdie klanksnit verwyder?"
"Titel"
"Voeg titel by"
"Redigeer titel"
"Verwyder titel"
"Wil jy hierdie laag verwyder?"
"Verander weergewingsmodus"
"Wil jy hierdie oorgang verwyder?"
"Wil jy hierdie effek verwyder?"
"Wil jy hierdie videosnit verwyder?"
"Wil jy hierdie prent verwyder?"
"effek"
"Voeg effek by"
"Verander effek"
"Verwyder effek"
"Wye zoem"
"Gradiënt"
"Sepia"
"Negatief"
"geen effek nie"
"Gaan oor na knipsel"
"Gaan uit knipsel uit met oorgang"
"Verander oorgang"
"Die videosnit het begin aflaai. Jy sal in kennis gestel word wanneer dit klaar is."
"Die prent het begin aflaai. Jy sal in kennis gestel word wanneer dit klaar is."
"Oorgang"
"Herhaal"
"Moenie herhaal nie"
"Demp"
"Ontdemp"
"Demping"
"Skep nuwe projek"
"Projeknaam"
"11 x 9"
"16 x 9"
"3 x 2"
"4 x 3"
"5 x 3"
"Die projek kan nie geskep word nie. Berging nie toeganklik nie."
"\'n Fout het voorgekom. Die projek kan nie geskep word nie."
"\'n Fout het voorgekom. Die projek kan nie gelaai word nie. Wil jy hierdie projek uitvee?"
"Die aspekratio kan nie verander word nie."
"Die tema kan nie toegepas word nie."
"\'n Fout het voorgekom. Die fliek kan nie uitgevoer word nie."
"Die projek kan nie gestoor word nie."
"Kon nie die projek vrystel nie."
"Kon nie die projek uitvee nie."
"Die videosnit kan nie by jou projek gevoeg word nie."
"Die prent kan nie by jou projek gevoeg word nie."
"Die item kan nie verwyder word nie."
"Die item kan nie verwyder word nie."
"Weergewingsmodus kan nie gestel word nie."
"Kan nie die prent se tydsduur stel nie."
"Kan nie die videosnit se grense stel nie."
"Die oorgang kan nie bygevoeg word nie."
"Die oorgang kan nie verwyder word nie."
"Kan nie die oorgang se tydsduur opstel nie."
"Die laag kan nie bygevoeg word nie."
"Die laag kan nie verwyder word nie"
"Die laag se tydsduur is nie opgestel nie."
"Die laag se begintyd is nie opgestel nie."
"Kan nie laag se eienskappe stel nie."
"Die effek kan nie bygevoeg word nie."
"Die effek kan nie verwyder word nie."
"Oudiosnit kan nie bygevoeg word nie"
"Oudiosnit kan nie verwyder word nie."
"Oudiosnit kan nie gesnoei word nie."
"Kan nie \'n oorgang byvoeg nie. Die oorgang sal te kort wees."
"Kan nie lêer aflaai nie."
"Voer uit"
"Fliekgrootte"
"Fliekgehalte"
"Laag"
"Medium"
"Hoog"
"Panorama-en-zoemeffek"
"Begin"
"Einde"
"Die panorama-en-zoemeffek kan nie op hierdie prent toegepas word nie. Die prent is te klein."
"Reis"
"My reis na Kalifornië"
"San Francisco"
"Branderry"
"My branderplankry-ervaring"
"SF se baai"
"Film"
"My kort fliek"
"Pret in die baai"
"Rock and roll"
"Die konsert"
"Twee en \'n half vate"
"Gesentreerde titel"
"Onderste titel"
"Titel"
"My reis"
"San Francisco"
"Kies voorbeeldtitel"
"Titel"
"Onderskrif"
"Verander templaat"
"Effekte"
"Panorama-en-zoemeffek"
"Gradiënt-effek"
"Sepia-effek"
"Negatief-effek"
"Vyftigs-effek"
"Kies oorgang"
"Kontoer alfa"
"Diagonale alfa"
"Kruisdoof"
"Doof uit na en van swart"
"Gly regs uit en links in"
"Gly links uit en regs in"
"Gly bo uit en onder in"
"Gly onder uit en bo in"
"%(,.1f s"
"Swart raam"
"Rek om te pas"
"Snoei"
"Ja"
"Nee"
"Klaar"
"Redigeer"
"Verwyder"
"Ongetiteld"
"%d uur %d min."
"1 uur %d min."
"%d min."
"1 min. %d s"
"%d sekondes"